Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intekenaar
intekenaar [boodskap #135342] Mon, 11 January 2021 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intekenaar
Afbreking: in•te•ke•naar
Samestelling: inteken + -aar


Selfstandige naamwoord: intekenaar
Meervoud: intekenare, intekenaars
Verkleinwoord: intekenaartjie
Meervoud van verkleining: intekenaartjies

Betekenis:
• Iemand wat op iets (soos 'n koerant, tydskrif of webwerf) ingeteken het.

Gebruik:
• Die jongste nuus sal op 'n gereelde basis direk na elke intekenaar se e-posadres gestuur word.

Sinoniem:
• abonnent (ongewoon)
• abonnee (ongewoon)
• abonné (ongewoon)
• geabonneerde
• inskrywer

Afgelei:
• kunshandelaar
• slawehandelaar
• wynhandelaar

Vertaling:
Engels: subscriber
Nederlands: abonnee, intekenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handelaar
Volgende onderwerp: jaarverslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:40:49 UTC 2025