Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faam
faam [boodskap #135339] Mon, 11 January 2021 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
faam
Afbreking: faam


Selfstandige naamwoord: faam
Meervoud:

Betekenis:
• Reputasie, eer of roem.

Gebruik:
• Bly eerlik en nederig en moenie rykdom of faam najaag nie.

Sinoniem:
• bekendheid
• beroemdheid
• vermaardheid

Afgelei:
• befaam
• befaamdheid

Homofoon:
• vaam (lengtemaat, ongeveer 1,8 meter)

Vertaling:
Engels: reputation, fame
Nederlands: faam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: egskeiding
Volgende onderwerp: giet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:00:23 UTC 2025