Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » egskeiding
egskeiding [boodskap #135338] Mon, 11 January 2021 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
egskeiding
Afbreking: eg•skei•ding
Samestelling: eg + skeiding


Selfstandige naamwoord: egskeiding
Meervoud: egskeidinge, egskeidings
Verkleinwoord: egskeidinkie
Meervoud van verkleining: egskeidinkies

Betekenis:
• Die ontbinding van 'n huwelik.

Gebruik:
• 'n Egskeiding is 'n emosionele aangeleentheid wat ernstige trauma vir diegene wat daardeur geraak word meebring.

Afgelei:
• egskeidingsaak
• egskeidingswet

Vertaling:
Engels: divorce, dissolution of marriage
Nederlands: echtscheiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dek
Volgende onderwerp: faam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:25 UTC 2025