Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armsalig
armsalig [boodskap #135334] Mon, 11 January 2021 08:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
armsalig
Afbreking: arm•sa•lig


Byvoeglike naamwoord: armsalig
Vergrotende trap: armsaliger
Oortreffende trap: armsaligste
Attributief: armsalige

Betekenis:
• Wat van armoede getuig.

Gebruik:
• Die dorpie se geboue en mense lyk dieselfde, afgeleef en armsalig.

Sinoniem:
• behoeftig
• ellendig
• onvermoënd
• skamel
• treurig

Afgelei:
• armsaliges
• armsaligheid

Vertaling:
Engels: poor, pitiful; beggarly, wretched
Nederlands: armzalig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trilklank
Volgende onderwerp: beginsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:22 UTC 2025