Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atoombom
atoombom [boodskap #135332] Sun, 10 January 2021 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die karakteristieke paddastoelwolk van 'n atoombom.
Die karakteristieke paddastoelwolk van 'n atoombom.
atoombom
Afbreking: a•toom•bom
Samestelling: atoom + bom


Selfstandige naamwoord: atoombom
Meervoud: atoombomme
Verkleinwoord: atoombommetjie
Meervoud van verkleining: atoombommetjies

Betekenis:
• 'n Bom wat van die splitsing van atome gebruik maak.

Gebruik:
• Die VSA het hulle eerste atoombom in 1946 by die Bikini-atol getoets.

Sinoniem:
• kernbom

Vertaling:
Engels: atom bomb, nuclear bomb
Nederlands: atoombom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankrot
Volgende onderwerp: trilklank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:52:27 UTC 2025