betaalbaar [boodskap #135325] |
So, 10 Januarie 2021 10:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betaalbaar
Afbreking: be•taa•lbaar
Samestelling: betaal + -baar
Byvoeglike naamwoord: betaalbaar
Vergrotende trap: betaalbaarder
Oortreffende trap: betaalbaarste
Attributief: betaalbare
Partitief: betaalbaars
Betekenis:
• Wat betaal moet word (of minder algemeen, wat betaal kan word).
Gebruik:
• 'n Registrasiefooi is betaalbaar om u kind se plek in die skool te bespreek.
Antoniem:
• onbetaalbaar
Afgelei:
• betaalbaarheid
Vertaling:
Engels: payable, affordable
Nederlands: betaalbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|