betroubaar [boodskap #135323] |
So, 10 Januarie 2021 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betroubaar
Afbreking: be•trou•baar
Byvoeglike naamwoord: betroubaar
Vergrotende trap: betroubaarder
Oortreffende trap: betroubaarste
Attributief: betroubare
Partitief: betroubaars
Betekenis:
• Waarop vertrou en gereken kan word.
Gebruik:
• My bron is betroubaar, maar soos 'n wafferse koerantman weier ek om te sê wie dit is.
Sinoniem:
• geloofwaardig
• vertroubaar
• vertrouenswaardig
Antoniem:
• onbetroubaar
Afgelei:
• betroubaarheid
Vertaling:
Engels: reliable, trustworthy
Nederlands: betrouwbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|