Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beswaar
beswaar [boodskap #135322] So, 10 Januarie 2021 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beswaar
Afbreking: be•swaar


Selfstandige naamwoord: beswaar
Meervoud: besware
Verkleinwoord: beswaartjie
Meervoud van verkleining: beswaartjies

Betekenis:
• 'n Argument van teenkanting.

Gebruik:
• Maak beswaar aan teen maatskappye wat mense se persoonlike data vir eie gewin uitbuit.

Sinoniem:
• kapsie
• objeksie
• teenwerping

Vertaling:
Engels: objection
Nederlands: bezwaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betoog
Volgende onderwerp: betroubaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:35:02 MGT 2024