Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bereikbaar
bereikbaar [boodskap #135319] So, 10 Januarie 2021 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bereikbaar
Afbreking: be•reik•baar
Samestelling: bereik + -baar


Byvoeglike naamwoord: bereikbaar
Vergrotende trap: bereikbaarder
Oortreffende trap: bereikbaarste
Attributief: bereikbare
Partitief: bereikbaars

Betekenis:
• Wat toeganklik is en bereik kan word.

Gebruik:
• Die Tinawaterval in die Oos-Kaap is 100m hoog en baie moeilik bereikbaar.

Antoniem:
• onbereikbaar

Afgelei:
• bereikbaarheid

Vertaling:
Engels: reachable, accessible
Nederlands: bereikbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeholpe
Volgende onderwerp: betrap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:51:44 MGT 2024