Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorliefde
voorliefde [boodskap #135316] Sa, 09 Januarie 2021 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorliefde
Afbreking: voor•lief•de
Samestelling: voor (vir) + liefde


Selfstandige naamwoord: voorliefde
Meervoud: voorliefdes
Verkleinwoord: voorliefdetjie
Meervoud van verkleining: voorliefdetjies

Betekenis:
• 'n Liefde vir iets of iemand wat groter is as 'n liefde vir iets of iemand anders.

Gebruik:
• Sy is 'n kranige leser met 'n voorliefde vir romans.

Sinoniem:
• ingenomenheid
• predileksie
• voorkeur

Antoniem:
• afkeer

Vertaling:
Engels: preference, liking, predilection
Nederlands: voorliefde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsprong
Volgende onderwerp: onbeholpe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:50:01 MGT 2024