Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsmatig
kunsmatig [boodskap #135312] Sa, 09 Januarie 2021 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kunsmatig
Afbreking: kuns•ma•tig


Byvoeglike naamwoord: kunsmatig
Vergrotende trap: kunsmatiger
Oortreffende trap: kunsmatigste
Attributief: kunsmatige
Partitief: kunsmatigs

Betekenis:
• Wat nie natuurlik is nie, maar deur menslike ingryping tot stand kom.

Gebruik:
• Hawens kom natuurlik voor, maar kan ook kunsmatig aangelê word.

Sinoniem:
• nagemaak
• nageboots

Antoniem:
• natuurlik

Afgelei:
• kunsmatigheid

Vertaling:
Engels: artificial
Nederlands: kunstmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtewese
Volgende onderwerp: asteroïde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:13:24 MGT 2024