vetkoek [boodskap #135307] |
Sa, 09 Januarie 2021 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vetkoek
Afbreking: vet•koek
Samestelling: vet + koek
Selfstandige naamwoord: vetkoek
Meervoud: vetkoeke
Verkleinwoord: vetkoekie
Meervoud van verkleining: vetkoekies
Betekenis:
• 'n Bol brooddeeg wat in olie gebak is en gewoonlik met 'n vulsel voorgesit word.
Gebruik:
• Daar is niks lekkerder as vetkoek met maalvleis nie, en vir nagereg, vetkoek en konfyt.
Vertaling:
Engels: vetkoek, deep-fried dough ball
Nederlands: vetkoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|