Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suf
suf [boodskap #135306] Vr, 08 Januarie 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suf
Afbreking: suf


Byvoeglike naamwoord: suf
Vergrotende trap: suwwer
Oortreffende trap: sufste
Attributief: suf, suwwe
Partitief: sufs

Betekenis:
• Verstandelik of geestelik moeg; sukkel om wakker of oplettend te wees.

Gebruik:
• My kop nou suf van al die leerdery.

Vertaling:
Engels: dull, lethargic, drowsy
Nederlands: suf

Nota:
• Moenie "suf" met "sif" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peiling
Volgende onderwerp: vetkoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:22:19 MGT 2024