peiling [boodskap #135305] |
Vr, 08 Januarie 2021 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peiling
Afbreking: pei•ling
Samestelling: peil + -ing
Selfstandige naamwoord: peiling
Meervoud: peilings
Betekenis:
• Die handeling van om te peil (bepaling van die vlak, omvang of ander grootheid van iets), of die resultaat daarvan.
Gebruik:
• Volgens 'n peiling in 2010 was Unisa die agtste beste universiteit in Suid-Afrika, maar slegs 1290ste ter wêreld.
Sinoniem:
• bepaling
• meting
Afgelei:
• betroubaarheidspeiling
• kompaspeiling
• kruispeiling
• meningspeiling
• opiniepeiling
Vertaling:
Engels: determination, measurement, poll
Nederlands: peiling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|