snoeiskêr [boodskap #135304] |
Vr, 08 Januarie 2021 13:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoeiskêr
Afbreking: snoei•skêr
Samestelling: snoei + skêr
Selfstandige naamwoord: snoeiskêr
Meervoud: snoeiskêre
Verkleinwoord: snoeiskêrtjie
Meervoud van verkleining: snoeiskêrtjies
Betekenis:
• 'n Kort, stewige skêr waarmee plante en struike gesnoei word.
Gebruik:
• Dit is lente en weer tyd om die snoeiskêr uit te haal.
Vertaling:
Engels: pruning shears, secateurs
Nederlands: snoeischaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|