skaapribbetjie [boodskap #135302] |
Vr, 08 Januarie 2021 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaapribbetjie
Afbreking: skaap•rib•be•tjie
Samestelling: skaap + ribbetjie
Selfstandige naamwoord: skaaprib
Meervoud: skaapribbes
Verkleinwoord: skaapribbetjie
Meervoud van verkleining: skaapribbetjies
Betekenis:
• Ribbekas van 'n skaap of 'n deel daarvan.
Gebruik:
• Min dinge is so lekker soos 'n gebraaide skaapribbetjie.
Vertaling:
Engels: mutton ribs, rack of lamb
Nederlands: schaapribben
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|