Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stik
stik [boodskap #135300] Do, 07 Januarie 2021 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stik
Afbreking: stik


Werkwoord: stik
Verlede tyd: het gestik

Betekenis:
• Weens 'n gebrek aan suurstof smoor of versmoor.
• Met 'n naaldwerkmasjien borduur of vaswerk.

Gebruik:
• Hy stik aan 'n stuk biltong.
• Sy stik die buitenste rante van die kraag.

Afgelei:
• stikstof
• verstik

Vertaling:
Engels: to choke, suffocate; to stitch
Nederlands: stikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwurg
Volgende onderwerp: verstik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:40:00 MGT 2024