Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwurg
verwurg [boodskap #135299] Do, 07 Januarie 2021 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwurg
Afbreking: ver•wurg


Werkwoord: verwurg
Verlede tyd: het verwurg

Betekenis:
• Die keel toedruk sodat iemand nie asem kan haal nie en uiteindelik doodgaan.

Gebruik:
• Die reeksmoordenaar het al sy slagoffers verwurg.

Afgelei:
• verwurging

Vertaling:
Engels: to strangle
Nederlands: verwurgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbereiding
Volgende onderwerp: stik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:37:39 MGT 2024