Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbereiding
voorbereiding [boodskap #135298] Do, 07 Januarie 2021 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbereiding
Afbreking: voor•be•rei•ding
Samestelling: voorberei + -ding


Selfstandige naamwoord: voorbereiding
Meervoud: voorbereidings
Verkleinwoord: voorbereidinkie
Meervoud van verkleining: voorbereidinkies

Betekenis:
• Die handeling van voorberei (gereed maak) of iets wat spesiaal voorberei is.

Gebruik:
• Moenie te laat met jou voorbereiding vir die eksamen begin nie.

Sinoniem:
• gereedmaking
• papperasie
• toebereidsel

Afgelei:
• voorbereidingsdiens
• voorbereidingskamp
• voorbereidingskool
• voorbereidingswerk

Vertaling:
Engels: preparation
Nederlands: voorbereiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laserstraal
Volgende onderwerp: verwurg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:34:41 MGT 2024