laser [boodskap #135296] |
Do, 07 Januarie 2021 17:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laser
Afbreking: la•ser
Selfstandige naamwoord: laser
Meervoud: lasers
Verkleinwoord: lasertjie
Meervoud van verkleining: lasertjies
Betekenis:
• 'n Ligbron wat 'n uiters intense ligstraal van een kleur/golflengte uitstraal.
Gebruik:
• Selfs 'n lae sterkte laser kan baie gevaarlik wees vir 'n mens se sig.
Afgelei:
• lasergeweer
• laserkanon
• lasermodule
• laserpistool
• laserskyf
• laserstraal
• laserswaard
• laservuurder
Vertaling:
Engels: laser
Nederlands: laser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|