boeiend [boodskap #135290] |
Do, 07 Januarie 2021 12:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boeiend
Afbreking: boei•end
Byvoeglike naamwoord: boeiend
Vergrotende trap: boeiender
Oortreffende trap: boeiendste
Attributief: boeiende
Partitief: boeiends
Betekenis:
• Wat interessant is, belangstelling gaande maak een die aandag aangryp.
Gebruik:
• Die storie is besonder boeiend en ek kon eenvoudig nie die boek neersit nie.
Antoniem:
• oninteressant
• vervelend
• vervelig
Afgelei:
• boeiendheid
Vertaling:
Engels: fascinating, captivating
Nederlands: boeiend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|