psigies [boodskap #135287] |
Wo, 06 Januarie 2021 18:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
psigies
Afbreking: psi•gies
Byvoeglike naamwoord: psigies
Attributief: psigiese
Betekenis:
• Wat op die geestelike sy of siel betrekking het.
Gebruik:
• 'n Sportafrigter behoort 'n atleet fisies en psigies af te rig om optimaal te presteer.
Verwant:
• psigiater
Vertaling:
Engels: psychical, mental
Nederlands: psychisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|