fisies [boodskap #135286] |
Wo, 06 Januarie 2021 15:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fisies
Afbreking: fi•sies
Byvoeglike naamwoord: fisies
Attributief: fisiese
Betekenis:
• Wat op die liggaam betrekking het; liggaamlik.
• Wat die natuur (materiële wêreld) of die studie daarvan (fisika) betref.
Gebruik:
• 'n Goeie sportafrigter sal 'n atleet fisies en psigies afrig om optimaal te presteer.
• Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan.
Antoniem:
• sielkundig
Vertaling:
Engels: physical
Nederlands: fysisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|