Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wellus
wellus [boodskap #135285] Wed, 06 January 2021 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wellus
Afbreking: wel•lus
Samestelling: wel + lus


Selfstandige naamwoord: wellus
Meervoud: welluste

Betekenis:
• 'n Sterk seksuele begeerte, wat gewoonlik liefde uitsluit; sinlike genot.

Gebruik:
• Jou wellus het jou aanhou oorweldig, daarom het jy nie opgehou nie. [Jesaja 57:10]

Sinoniem:
• singenot
• swymel

Afgelei:
• wellustig

Vertaling:
Engels: lust, sexual pleasure
Nederlands: wellust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trajek
Volgende onderwerp: fisies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:39:44 UTC 2025