ondermagistraat [boodskap #135283] |
Wed, 06 January 2021 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondermagistraat
Afbreking: on•der•ma•gi•straat
Samestelling: onder + magistraat
Selfstandige naamwoord: ondermagistraat
Meervoud: ondermagistrate
Verkleinwoord: ondermagistraatjie
Meervoud van verkleining: ondermagistraatjies
Betekenis:
• Ou naam vir 'n staatsaanklaer.
Gebruik:
• Sy pa was 'n ondermagistraat wat gereeld verplaas is, en hulle moes telkens noodgedwonge verhuis.
Wisselvorm:
• onder-magistraat
Vertaling:
Engels: vice-magistrate, prosecutor
Nederlands: ondermagistraat, vice-magistraat, aanklager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|