toonnael [boodskap #135280] |
Wed, 06 January 2021 10:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toonnael
Afbreking: toon•na•el
Samestelling: toon + nael
Selfstandige naamwoord: toonnael
Meervoud: toonnaels
Verkleinwoord: toonnaeltjie
Meervoud van verkleining: toonnaeltjies
Betekenis:
• Harde stukkie keratien aan die einde van 'n toon.
Gebruik:
• 'n Vingernael groei vinniger as 'n toonnael.
Antoniem:
• vingernael
Vertaling:
Engels: toenail
Nederlands: teennagel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|