vingernael [boodskap #135279] |
Wed, 06 January 2021 10:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingernael
Afbreking: vin•ger•na•el
Samestelling: vinger + nael
Selfstandige naamwoord: vingernael
Meervoud: vingernaels
Verkleinwoord: vingernaeltjie
Meervoud van verkleining: vingernaeltjies
Betekenis:
• Harde stukkie keratien aan die einde van 'n vinger.
Gebruik:
• Die middelvinger se nael groei die vinnigste en die duim se vingernael die stadigste.
Antoniem:
• toonnael
Vertaling:
Engels: fingernail
Nederlands: vingernagel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|