voluit [boodskap #135276] |
Wed, 06 January 2021 09:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voluit
Afbreking: vol•uit
Samestelling: vol + uit
Bywoord: voluit
Betekenis:
• Ten volle, sonder om af te kort of voortydig op te hou.
Gebruik:
• Wees dankbaar vir alles wat jy het en leef voluit.
Sinoniem:
• heeltemal
• onverkort
Vertaling:
Engels: in full, at full length
Nederlands: voluit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|