Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ovum
ovum [boodskap #135273] Tue, 05 January 2021 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Menslike ovum.
'n Menslike ovum.
ovum
Afbreking: o•vum


Selfstandige naamwoord: ovum
Meervoud: ova, ovums

Betekenis:
• 'n Vroulike eiersel (of gameet).

Gebruik:
• Wanneer 'n spermsel die ovum bevrug, word 'n diploïed (die sigoot) gevorm, wat vinnig tot 'n nuwe organisme ontwikkel.

Vertaling:
Engels: ovum, egg cell
Nederlands: ovum, eicel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marjolein
Volgende onderwerp: agtererf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:46:33 UTC 2025