Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halftwaalf
halftwaalf [boodskap #135270] Tue, 05 January 2021 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halftwaalf
Afbreking: half•twaalf
Samestelling: half + twaalf


Selfstandige naamwoord: halftwaalf
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 23:30 saans of 11:30 soggens.

Gebruik:
• Ek het laas nag eers halftwaalf gaan slaap.

Vertaling:
Engels: half past eleven, eleven-thirty
Nederlands: halftwaalf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfelf
Volgende onderwerp: volume
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:05:04 UTC 2025