Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfelf
halfelf [boodskap #135269] Tue, 05 January 2021 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfelf
Afbreking: half•elf
Samestelling: half + elf


Selfstandige naamwoord: halfelf
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 22:30 saans of 10:30 soggens.

Gebruik:
• Ek het laas nag halfelf gaan slaap.

Vertaling:
Engels: half past ten, ten-thirty
Nederlands: halfelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halftien
Volgende onderwerp: halftwaalf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:43:16 UTC 2025