Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfsewe
halfsewe [boodskap #135265] Tue, 05 January 2021 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfsewe
Afbreking: half•sewe
Samestelling: half + sewe


Selfstandige naamwoord: halfsewe
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 18:30 saans of 6:30 soggens.

Gebruik:
• Ek het vanoggend halfsewe opgestaan.

Vertaling:
Engels: half past six, six-thirty
Nederlands: halfseven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfses
Volgende onderwerp: halfagt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:50:17 UTC 2025