eenmalig [boodskap #135257] |
Di, 05 Januarie 2021 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenmalig
Afbreking: een•ma•lig
Samestelling: een + maal + -ig
Byvoeglike naamwoord: eenmalig
Attributief: eenmalige
Betekenis:
• Wat net een keer gebeur of voorkom en nie herhaal nie.
Gebruik:
• Skoolgeld kan eenmalig, maandeliks of kwartaalliks betaal word.
Antoniem:
• gereeld
• sporadies
Afgelei:
• eenmaligheid
Verwant:
• tweemalig
• driemalig
Vertaling:
Engels: one-time, one-off
Nederlands: eenmalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|