swelling [boodskap #135254] |
Tue, 05 January 2021 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swelling
Afbreking: swel•ling
Samestelling: swel + -ling
Selfstandige naamwoord: swelling
Meervoud: swellings
Verkleinwoord: swellinkie
Meervoud van verkleining: swellinkies
Betekenis:
• 'n Plek wat geswel is.
Gebruik:
• Die dokter sê die swelling sal na drie weke begin sak.
Hiponiem:
• edeem
Vertaling:
Engels: swelling
Nederlands: zwelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|