afgetrokke [boodskap #135252] |
Tue, 05 January 2021 09:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgetrokke
Afbreking: af•ge•trok•ke
Byvoeglike naamwoord: afgetrokke
Vergrotende trap: afgetrokkener, meer afgetrokke
Oortreffende trap: afgetrokkenste, mees afgetrokke
Attributief: afgetrokke
Betekenis:
• Verdiep in eie gedagtes; min aandag gee aan wat om jou gebeur.
Gebruik:
• Die kind kom dromerig en afgetrokke voor.
Sinoniem:
• afwesig
• ingedagte
• onoplettend
• onopmerksaam
• verstrooid
Antoniem:
• aandagtig
Afgelei:
• afgetrokkenheid
Vertaling:
Engels: absent-minded
Nederlands: afgetrokken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|