Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sopas
sopas [boodskap #135251] Ma, 04 Januarie 2021 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sopas
Afbreking: so•pas
Samestelling: so + pas


Bywoord: sopas

Betekenis:
• 'n Kort tydjie gelede; nou net; pas.

Gebruik:
• Ons het sopas ons uitslae gekry.

Wisselvorm:
• so pas

Vertaling:
Engels: just
Nederlands: zopas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draaibank
Volgende onderwerp: afgetrokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 05:32:37 MGT 2024