draaibank [boodskap #135250] |
Mon, 04 January 2021 19:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draaibank
Afbreking: draai•bank
Samestelling: draai + bank
Selfstandige naamwoord: draaibank
Meervoud: draaibanke
Verkleinwoord: draaibankie
Meervoud van verkleining: draaibankies
Betekenis:
• Masjien wat 'n vasgeklemde werkstuk roteer sodat dit met beitels, bore, ens. bewerk kan word.
Gebruik:
• Boute en moere vir spesiale toepassings word gewoonlik op 'n draaibank gesny.
Hiponiem:
• handdraaibank
• houtdraaibank
• metaaldraaibank
Verwant:
• draaiwerk
Vertaling:
Engels: lathe
Nederlands: draaibank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|