Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodmoeg
doodmoeg [boodskap #135249] Mon, 04 January 2021 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodmoeg
Afbreking: dood•moeg
Samestelling: dood + moeg


Byvoeglike naamwoord: doodmoeg
Attributief: doodmoeë

Betekenis:
• Baie moeg; boeglam; stokflou; tonguit; kapot.

Gebruik:
• Ná die besige dag het ek doodmoeg op my bed neergeval.

Sinoniem:
• hondmoeg
• lewensmoeg

Vertaling:
Engels: dead-beat, tired to death
Nederlands: doodmoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pomelonartjie
Volgende onderwerp: draaibank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:04:08 UTC 2025