| draer [boodskap #135247] |
Ma., 04 Januarie 2021 14:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27266 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
draer
Afbreking: dra•er
Samestelling: dra + -er
Selfstandige naamwoord: draer
Meervoud: draers
Verkleinwoord: draertjie
Meervoud van verkleining: draertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets dra of onder lede het.
Gebruik:
• Honde is nie die enigste draers van hondsdolheid nie.
Hiponiem:
• bagasiedraer
• ertsdraer
• gesagsdraer
• lasdraer
• lykdraer
• slippedraer
Afgelei:
• draerdier
• draerplant
Vertaling:
Engels: carrier
Nederlands: drager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 28 November 2026 11:08] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|