draer [boodskap #135247] |
Mon, 04 January 2021 14:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draer
Afbreking: dra•er
Samestelling: dra + -er
Selfstandige naamwoord: draer
Meervoud: draers
Verkleinwoord: draertjie
Meervoud van verkleining: draertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets dra of onder lede het.
Gebruik:
• Honde is nie die enigste draers van hondsdolheid nie.
Afgelei:
• bagasiedraer
• draerdier
• draerplant
• ertsdraer
• lasdraer
• lykdraer
• slippedraer
Vertaling:
Engels: carrier
Nederlands: drager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|