Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskrimineer
diskrimineer [boodskap #135246] Mon, 04 January 2021 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
diskrimineer
Afbreking: dis•kri•mi•neer


Werkwoord: diskrimineer
Verlede tyd: het gediskrimineer

Betekenis:
• 'n Onderskeid tref, veral onbillike onderskeid.

Gebruik:
• 'n Mens mag nie op grond van ras, geslag of gestremdheid diskrimineer nie.

Sinoniem:
• onderskei

Verwant:
• diskriminasie
• diskriminerend

Vertaling:
Engels: to discriminate
Nederlands: discrimineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskriminasie
Volgende onderwerp: draer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:52:20 UTC 2025