Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disa
disa [boodskap #135243] Mon, 04 January 2021 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die bakkiesblom, as voorbeeld van 'n disa.
Die bakkiesblom, as voorbeeld van 'n disa.
disa
Afbreking: divsa


Selfstandige naamwoord: disa
Meervoud: disas
Verkleinwoord: disatjie
Meervoud van verkleining: disatjies

Betekenis:
• Een van 'n aantal orgideë van suidelike Afrika.

Gebruik:
• Die disa groei uit 'n vlesige knolwortel, kan tot 90 cm hoog word en die blomme wissel meestal van lig- tot donkerrooi.

Hiperoniem:
• orgidee

Hiponiem:
• bakkiesblom (Disa uniflora)
• moederkappie

Vertaling:
Engels: disa
Nederlands: disa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daadwerklik
Volgende onderwerp: diskreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:48:19 UTC 2025