Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daadwerklik
daadwerklik [boodskap #135242] Mon, 04 January 2021 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daadwerklik
Afbreking: daad•wer•klik
Samestelling: daad + werklik


Byvoeglike naamwoord: daadwerklik
Attributief: daadwerklike

Betekenis:
• Met regte dade.

Gebruik:
• Dit is tyd om op te hou praat en daadwerklik op te tree.

Sinoniem:
• metterdaad
• werklik

Vertaling:
Engels: actual, real
Nederlands: daadwerkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debuut
Volgende onderwerp: disa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:58:01 UTC 2025