Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debuut
debuut [boodskap #135241] Ma., 04 Januarie 2021 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
debuut
Afbreking: de•buut


Selfstandige naamwoord: debuut
Meervoud: debute

Betekenis:
• Eerste deelname of uitvoering, soos die eerste publikasie van 'n skrywer, eerste publieke optrede van 'n kunstenaar, ens.

Gebruik:
• Dié belowende rugbyspeler maak môre sy debuut vir die Bulle.

Afgelei:
• debuutalbum
• debuutbundel
• debuutroman
• debuutversameling

Verwant:
• debutant
• debuteer

Vertaling:
Engels: debut
Nederlands: debuut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandkas
Volgende onderwerp: daadwerklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 06:18:37 UTC 2025