tandkas [boodskap #135240] |
Ma, 04 Januarie 2021 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandkas
Afbreking: tand•kas
Samestelling: tand + kas
Selfstandige naamwoord: tandkas
Meervoud: tandkasse, tandkaste
Verkleinwoord: tandkassie
Meervoud van verkleining: tandkassies
Betekenis:
• Holte in die kakebeen waarin 'n tand sit, of boog van been waarin die tande gewortel is.
Gebruik:
• In die tandheelkunde is die kroon die gedeelte van die tand wat buite die tandkas uitsteek en in die mond sigbaar is.
Sinoniem:
• alveolus
• tandholte
Vertaling:
Engels: dental alveolus, tooth socket
Nederlands: tandkas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|