Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerker
kerker [boodskap #135239] Mon, 04 January 2021 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gevangene in 'n kerker.
'n Gevangene in 'n kerker.
kerker
Afbreking: ker•ker
Uitspraak: /ˈkɛr.kər/


Selfstandige naamwoord: kerker
Meervoud: kerkers
Verkleinwoord: kerkertjie
Meervoud van verkleining: kerkertjies

Betekenis:
• Ondergrondse ruimte of donker sel waarin gevangenes opgesluit word.
• (informeel) Iemand wat die kerk besoek; kerkganger.

Gebruik:
• Smyt die dief in die kerker!
• Dit is goed dat jy 'n kerker is, maar glo jy werklik?

Afgelei:
• kerkerlug
• kerkermuur
• kerkerwag
• kerkerwagter

Verwant:
• inkerker
• kerkering

Vertaling:
Engels: dungeon, gaol, prison, jail; churchgoer, worshipper
Nederlands: kerker; kerkganger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ineens
Volgende onderwerp: tandkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:56:58 UTC 2025