Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ineens
ineens [boodskap #135238] Mon, 04 January 2021 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ineens
Afbreking: in•eens


Bywoord: ineens

Betekenis:
• Vinnig en onverwags.

Gebruik:
• Die grendeltyd het my ineens laat besef het hoe kwesbaar ons eintlik is.

Sinoniem:
• eenklaps
• meteens
• onverwags
• opeens
• plotseling
• skielik

Vertaling:
Engels: at once, immediately, suddenly
Nederlands: ineens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalligrafie
Volgende onderwerp: kerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:54:45 UTC 2025