Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlootoffisier
vlootoffisier [boodskap #135235] Sun, 03 January 2021 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlootoffisier
Afbreking: vloot•of•fi•sier
Samestelling: vloot + offisier


Selfstandige naamwoord: vlootoffisier
Meervoud: vlootoffisiere
Verkleinwoord: vlootoffisiertjie
Meervoud van verkleining: vlootoffisiertjies

Betekenis:
• Persoon met 'n hoë rang in die vloot.

Gebruik:
• 'n Amerikaanse vlootoffisier is van spioenasie aangekla nadat hy glo militêre geheime teen betaling aan Sjina uitgelap het.

Hiponiem:
• admiraal
• seekaptein
• skout-by-nag

Afgelei:
• oud-vlootoffisier

Vertaling:
Engels: fleet officer
Nederlands: vlootofficier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondloop
Volgende onderwerp: kalligraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:57:30 UTC 2025