Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondloop
rondloop [boodskap #135234] Sa, 02 Januarie 2021 20:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondloop
Afbreking: rond•loop
Samestelling: rond + loop


Werkwoord: loop rond, rondloop
Verlede tyd: het rondgeloop

Betekenis:
• Oral loop, maar nie noodwendig na 'n spesifieke plek toe nie; dwaal.

Gebruik:
• Ons gaan in die winkels rondloop.

Spreekwoord:
• Hy loop rond vir kwaadgeld. [Ledig rondloop en allerhande kwaad doen.]
• Met sy siel onder sy arm rondloop. [Hom verveel.]

Verwant:
• rondloper
• rondlopery

Vertaling:
Engels: to walk about
Nederlands: rondlopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breedte
Volgende onderwerp: vlootoffisier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 05:42:15 MGT 2024