Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breedte
breedte [boodskap #135233] Sat, 02 January 2021 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
breedte
Afbreking: breed•te


Selfstandige naamwoord: breedte
Meervoud: breedtes
Verkleinwoord: breedtetjie
Meervoud van verkleining: breedtetjies

Betekenis:
• Die afstand tussen die verste sykante van 'n voorwerp; afmeting loodreg op die hoogte of die lengte.

Gebruik:
• Meet asseblief die lengte en breedte van die kamer.

Spreekwoord:
• Iets op die breedte van 'n haar weet. [Iets baie sekuur weet.]

Sinoniem:
• dwarste
• wydte

Antoniem:
• lengte

Afgelei:
• breedtegraad

Vertaling:
Engels: breadth, width
Nederlands: breedte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitendien
Volgende onderwerp: rondloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:52:16 UTC 2025